HOE KAN EK STEM?

SMS die kode van die benoemde van jou keuse en jou naam en van voor 3 Oktober om 15:00 na 35407.

Byvoorbeeld: A5#DirkSnyman of C3#MarieSmit.

Elke SMS kos R1,50. Net 19 stemme per selfoonnommer word toegelaat. Jy kan slegs een stem by elke SMS insluit.

STEM VIR DIE VERMAAKSTER VAN DIE JAAR

Het een benoemde jou die afgelope jaar die meeste bekoor of is dit gewoon net die gunsteling van al jou gunstelinge? Jy kan in een ekstra afdeling soveel keer vir hom of haar stem as wat jy wil, want Huisgenoot wys vanjaar weer een vermaakster van die jaar aan.

SMS die kode van jou gunstelingster uit al vanjaar se benoemdes, gevolg deur jou naam en van voor 3 Oktober om 15:00 nm na 38407

Voorbeeld: A5#DirkSnyman of C3#MarieSmit

Jy kan soveel keer SMS as wat jy wil. Net mense kom hier in aanmerking, nie flieks, televisieprogramme, liedjies of musiekvideo’s nie. Jy kan in dié afdeling net per SMS stem.

MUSIEK
Nuweling van die jaar
A1# Appel – Lei My na die Water
A2# Caroline Grace – Eindelose Liefde
A3# Elandré – Kleindorp-dromer
A4# EON – Ligjare
A5# Fatman – Boom Baby
A6# Tussen Sterre – Kosmies

Gospelalbum van die jaar
B1# Anders – Bruid
B2# Juanita du Plessis – Koningskind
B3# Kevin Leo – XXI
B4# Manne Wat Glo – Volume 3
B5# Retief Burger – Alles
B6# Willie Joubert – Jy Is Vry

Kontemporêre album van die jaar
C1# Coffee Snobs – Lig
C2# Len Muller – Oog van die Storm
C3# Liezel Pieters – Sing My Hart Uit
C4# Monique Steyn – Mosaïek
C5# Refentse – Deur My Venster
C6# Ricus Nel – Bring Hulde aan Worsie Visser

Pop-/ Sokkiealbum van die jaar
D1# Brendan Peyper - Hy Loop Oop
D2# Jay – So Lank Sal Ek Jou Liefhê
D3# Juan Boucher – Onthou Jy Om Jonk
D4# Karlien van Jaarsveld - Sing vir Liefde
D5# Kurt Darren – Laat die Dansvloer Brand
D6# Ray Dylan – Uitbasuin

Liedjie van die jaar
E1# Bok van Blerk & Appel – Lemoene
E2# Elandré – Afrikaans sal bly
E3# Fatman – Boom Baby
E4# Karen Zoid – Vir Jou
E5# Karlien van Jaarsveld – Dans in Die Reën
E6# Kurt Darren - Laat die Dansvloer Brand
E7# Leah & Jo Black – Nooit Alleen
E8# Len Muller – Vrede
E9# Refentse - Vuil Vanderbijl
E10# Steve Hofmeyr – Feeslied

Musiekvideo van die jaar
F1# Bouwer Bosch – Verby
F2# Elandré – Die Lyn
F3# Elvis Blue – Die Brug
F4# Francois van Coke – Die Wêreld is Mal
F5# Jo Black – Bring die Hoop Weer Terug
F6# Karen Zoid – Vir Jou
F7# Karlien van Jaarsveld – Sing vir Liefde
F8# Snotkop – Raak vir My Rustig
F9# Steve Hofmeyr – Feeslied
F10# Vernon Barnard – Daai Liedjie

FLIEKS, TV, RADIO EN BOEKE

TV-aanbieder van die jaar
G1# Ivor Price – Landbouweekliks
G2# Jonathan van die Oos-Rand – Die Radio Raps Show
G3# Minki van der Westhuizen – Boer Soek ’n Vrou
G4# Nádine – Musiek Roulette
G5# Rian van Heerden – Skelmpie
G6# Tracey Lange – Bravo!

TV-reeks van die jaar: Aktualiteit, werklikheid, speletjies
H1# Boer soek ’n Vrou
H2# Edik van Nantes
H3# Huisgenoot: Ware Lewensdramas
H4# Kom ons Braai: Familie en Vriende
H5# Laat die Potte Prut
H6# Musiek Roulette

TV-reeks van die jaar: Drama, sitkom
J1# Die Boekklub
J2# Knapsekêrels
J3# Ouboet en Wors
J4# Sara Se Geheim
J5# Swartwater
J6# Waterfront

Akteur van die jaar: Drama, sitkom
K1# Beer Adriaanse – Hotel
K2# De Klerk Oelofse – Die Boekklub
K3# Frank Opperman – Ouboet en Wors
K4# Louw Venter – Swartwater
K5# Marlo Minnaar – Sara se Geheim
K6# Stian Bam – Waterfront

Aktrise van die jaar: Drama, sitkom
M1# Dorette Potgieter – Swartwater
M2# June van Merch – Die Boekklub
M3# Lee-Ann van Rooi – Sara Se Geheim
M4# Liane Heyl – Ouboet en Wors
M5# Milan Murray – Waterfront
M6# Trix Vivier – Waterfront

Fliek van die jaar
N1# Krotoa
N2# Nul Is Nie Niks Nie
N3# Raaiselkind
N4# Susters
N5# Vaselinetjie
N6# Vuil Wasgoed

Akteur van die jaar: Fliek
P1# Albert Pretorius – Johnny Is Nie Dood Nie
P2# Armand Aucamp – Krotoa
P3# Arno Greeff – Vaselinetjie
P4# Bennie Fourie – Vuil Wasgoed
P5# Jacques Bessenger – Krotoa
P6# Tobie Cronjé – Die Rebellie van Lafras Verwey

Aktrise van die jaar: Fliek
Q1# Anchen du Plessis – Meerkat Maantuig
Q2# Crystal-Donna Roberts – Krotoa
Q3# Diaan Lawrenson – Raaiselkind
Q4# Marguerite van Eeden – Vaselinetjie
Q5# Mila Guy – Liewe Kersfeesvader
Q6# Rolanda Marais – Johnny Is Nie Dood Nie

Sepie van die jaar
R1# 7de Laan
R2# Binnelanders
R3# Getroud met Rugby
R4# Suidooster

Akteur van die jaar: Sepie
S1# André Lotter – 7de Laan
S2# Hykie Berg – Binnelanders
S3# Irshaad Ally – Suidooster
S4# Reynardt Hugo – Binnelanders
S5# Sean van Noordwyk – Getroud met Rugby
S6# Theodore Jantjies – 7de Laan

Aktrise van die jaar: Sepie
T1# Annelisa Weiland – 7de Laan
T2# Cindy Swanepoel – Binnelanders
T3# Desiré Gardner – Suidooster
T4# Hildegardt Whites – 7de Laan
T5# Jill Levenberg – Suidooster
T6# Stephanie Baartman – Getroud met Rugby

Omroeper van die jaar
V1# Derrich Gardner – RSG
V2# Johan Rademan – RSG
V3# Rian van Heerden – Jacaranda FM
V4# Sarina Frauenstein – Pretoria FM
V5# Su-an Müller-Marais – Groot FM
V6# Success Lekabe – Bok Radio

Leesboek van die jaar
W1# Dana Snyman – Op Pad: ’n Reisjoernaal
W2# Dibi Breytenbach – Heiliger
W3# Elsa Joubert – Spertyd
W4# Gerda Taljaard – Die Laksman Se Dogter
W5# Riana Scheepers – Stormkind
W6# Rudie van Rensburg – Hans Steek die Rubicon Oor