Die afgelope week is oorheers deur sokker, tennis en die ongelooflike reddingspoging in Thailand. Maar Duduzane Zuma, Amor Vittone en Bobby van Jaarsveld het ook die nuus gehaal. Kan jy onthou hoekom?