Dwaalster-aktrise maak oop oor pa se alzheimerstryd

akkreditasie
Die aktrise Erica Wessels.
Die aktrise Erica Wessels.

Op 23 Februarie verlede jaar het Erica haar pa, Erich, aan die dood afgestaan ná 'n stryd van sewe jaar teen alzheimersiekte.

Die siekte is ongeveer twee jaar ná haar pa se aftrede by hom gediagnoseer en Erica het magteloos toegekyk terwyl die simptome stelselmatig vererger het.


Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees