KYK: Minki in trane toe Bobby klein Pippie verras

akkreditasie
Pippie Kruger en Bobby van Jaarsveld.
Pippie Kruger en Bobby van Jaarsveld.

Anicè het vertel hoe Pippie aansterk, die gesin se nuwe lewe op Stilbaai en die vloed van steun wat hulle van dwars oor die wêreld ontvang ná Pippie se brandongeluk.

Minki het Pippie met ’n spesiale besoek deur haar gunstelingsanger, Bobby van Jaarsveld, verras.

Bobby en Pippie stap al ’n lang pad saam. In 2012 het Bobby vir Pippie besoek toe sy nog in die hospitaal aangesterk het en hy het spesiale konserte op Ellisras vir haar gereël.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees