Die twee skoonhede pak ’n reeks uitdagings aan: Hulle maak hondkampe skoon, help die honde om springstof uit te snuffel en moes – les bes – hul lyf vir die polisiehonde as lokaas gebruik. Die program se aanbieder het self grond gekoop gedurende laasgenoemde uitgading, maar Melinda het laaste gelag toe dit Rolene se beurt is.

  • Die derde seisoen van Wie’s Jou Poppie? het Vrydag 12 Oktober om 17:30 op VIA (DStv-kanaal 147) begin.
  • Nuwe episodes word elke Vrydag om 17:30 uitgesaai, met heruitsendings op Saterdae om 21:00.