KYK VIDEO: Radio Raps op reis – wat dink hy van Secunda?

akkreditasie

Een van die program se segmente is “Dorp van die week”, waarin Jonathan na onverwagte Suid-Afrikaanse dorpe reis om dié dorpe se voorste toeriste-aanloklikhede te verken.

’n Nuwe aflewering van Die Radio Raps Show word elke Vrydag om 20:00 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai met ’n heruitsending op Saterdae om 18:30.


Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees