Odelle het ook destyds met Huisgenoot gesels oor haar lewe ná kanker.

  • In Wie’s Jou Poppie? daag die voormalige Mej. SA Melinda Bam haar vriendinne uit om saam met haar te bewys dat hulle alles behalwe poppies is. Nuwe episodes word Woensdae om 18:00 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai, met heruitsendings op Saterdae om 19:30.