• In Wie’s Jou Poppie? daag die voormalige Mej. SA Melinda Bam haar vriendinne uit om saam met haar te bewys hulle is allesbehalwe poppies. Die reeks word Woensdae om 18:00 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai, met heruitsendings op Saterdae om 19:30.