Ware lewensdrama: Adv. Barbie se ma stort hart uit

akkreditasie
Susan Lemmer bieg in haar
boek dat sy dalk ’n verkeerde voorbeeld vir haar dogter was. Foto: ER Lombard
Susan Lemmer bieg in haar boek dat sy dalk ’n verkeerde voorbeeld vir haar dogter was. Foto: ER Lombard

In 2011 het ons met Cézanne se ma, Susan Lemmer, oor haar dogter gesels.

Die gr. 2-meisie klou aan haar pa se bene vas en soebat hy moenie weggaan nie, maar die groot man skud haar soos ’n keffende brakkie van hom af. Ander kere, wanneer hy buite homself raak van woede en haar ma rondstamp en klap, druk die meisie haar ore met haar hande toe en skree so hard as wat sy kan.

Dit is die prentjie wat die veroordeelde kindermolesteerder Cézanne Visser (34), oftewel adv. Barbie, se ma van haar skets in haar boek, Ek Wil Hê Jy Moet Weet . . . Sy Is Steeds My Kind!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees