Ware lewensdrama: Eerste onderhoud met adv. Barbie

akkreditasie

Hier is ons eerste onderhoud met Cézanne voor sy en Dirk vasgetrek is. 

Haar bates sluit in ’n LL.B., maar ook die DD van ’n massiewe borsmaat . .  . 

Toe sy onlangs by ’n konsert instap, na haar sitplek voor in die saal, het die mense vir haar hande geklap. “Toe glimlag ek net, want dis vir my ’n kompliment,” sê sy. 

Sy het dié aand haar silwer pakkie aangehad, vertel Cézanne Prinsloo (25). Sy wys na haar silwer broek wat aan haar klou soos vel aan ’n vis. “Dié broek.”

Hm. Onder die kontoere van daardie blink stukkie materiaal wat iewers onder haar naeltjie ophou, sien jy nie ’n greintjie vet, selluliet of oorbodige rondings nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees