Wat is die algemeenste oorsake van rugpyn? Dr. Owen sê

akkreditasie
Foto: Pexels
Foto: Pexels

Hier op huisgenoot.com deel hy weekliks slim raad en praktiese inligting oor daai mediese vrae wat jy liefs nie wil vra nie.

Een van die algemeenste klagtes wat ons daagliks in algemene praktyk teëkom is rugpyn. Die oorsake daarvoor is legio.

Meganiese rugpyn is die oorkoepelende term wat verwys na pyn wat vanaf die ligamente, been en spiere van die rug ontstaan. Na raming sal bykans twee derdes van volwassenes gedurende hul leeftyd rugpyn ervaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees