Dié sepie het onlangs die bekendstelling van sy eerste kookboek, Suidooster Kombuis, gevier. 

theresa sedras,aktrise,suidooster,kookboek
Theresa Sedras (Mrs. J) teken ’n kookboek vir Lindy Samery van NB-Uitgewers, die uitgewer van die boek. Foto: Ian du Toit

“Ons deel ons resepte sodat familietradisies, ons kos en feestelikheid kan aangaan. Dis niks uitspattigs nie. Ons kook uit ons harte met bestanddele soos liefde en joy,” sê Jill Levenberg, wat die rol van Mymoena vertolk.

gideon lombard,akteur,suidooster
Gideon Lombard (Stefan) poseer vir ’n prettige foto. Foto: Ian du Toit

Sowat 100 lede van die publiek het die bekendstelling by Atlantic Studios in Kaapstad bygewoon.

Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.