Trevor Noah was vol streke op die rooi tapyt. Hy h
Trevor Noah was vol streke op die rooi tapyt. Hy het ’n kort toespraak oor die fliek Black Panther gelewer waarin hy selfs Xhosa gepraat het. Foto: Getty Images
Paramedici moes die Oscar-wenner Rami Malek behand
Paramedici moes die Oscar-wenner Rami Malek behandel nadat hy aan die einde van die aand van die verhoog af getuimel het. Foto: Getty Images
Het hierdie foto dalk iets daarmee te doen? Foto:
Het hierdie foto dalk iets daarmee te doen? Foto: Getty Images
Melissa McCarthy dryf die spot met die fliek The F
Melissa McCarthy het die spot gedryf met die fliek The Favourite toe sy die Oscar vir kostuumontwerp aankondig. In dié fliek besit die hoofkarakter, koningin Anne, 17 hase. Foto: Getty Images
Samuel L. Jackson was net so bly toe die legendari
Samuel L. Jackson was net so bly toe die legendariese regisseur Spike Lee eindelik sy eerste Oscar wen. Foto: Getty Images
Die model en werklikheidster Kendall Jenner het we
Die model en werklikheidster Kendall Jenner het weer die oë laat rek met ’n gewaagde uitrusting. Foto: Getty Images
So ook het Chloe Sevigny. Foto: Getty Images
So ook het Chloe Sevigny. Foto: Getty Images
En Miley Cyrus… Foto: Getty Images
En Miley Cyrus… Foto: Getty Images
Kate Beckinsale was ook daar en lyk op 45 nog net
Kate Beckinsale was ook daar en lyk op 45 nog net so sprankelend soos in haar 20’s. Foto: Getty Images
Lady Gaga se eerste Oscar was vir haar ’n uiters e
Lady Gaga se eerste Oscar was vir haar ’n uiters emosionele ervaring. Foto: Getty Images
Sy en Bradley Cooper het die lied 'Shallow' uit d
Sy en Bradley Cooper het die lied Shallow uit die fliek A Star is Born opgevoer waarvoor sy dié toekenning gewen het. Sy het alleen opgedaag vir die geleentheid nadat sy en haar verloofde, Christian Carino, onlangs uitgemaak het. Foto: Getty Images
Dit het Bradley se verhouding met sy modelvrou Iri
Dit het Bradley se verhouding met sy modelvrou Irina Shayk opnuut in die kollig geplaas, maar die twee het heelaand gemaklik en gelukkig gelyk. Foto: Getty Images
Alfonso Cuarón kry ’n soen by Yalitza Aparicio, di
Alfonso Cuarón kry ’n soen by Yalitza Aparicio, die hoofaktrise in sy bekroonde fliek Roma, ná hy een van sy drie Oscars die aand wen. Foto: Getty Images
’n Emosionele Olivia Colman het weer ’n skreeusnaa
’n Emosionele Olivia Colman het weer ’n skreeusnaakse toespraak gelewer ná sy die Oscar vir beste aktrise gewen het. Foto: Getty Images
Die akteur Billy Porter het die koppe laat draai m
Die akteur Billy Porter het die koppe laat draai met sy ongewone uitrusting. Foto: Getty Images
Die ontrommel-kenner Marie Kondo was ook daar om s
Die ontrommel-kenner Marie Kondo was ook daar om seker te maak die vreugdevonke spat. Foto: Getty Images