Die fliek is geïnspireer deur die ware liefdesverhaal van Mardaleen (Marguerite van Eeden) en Hugo Derks (Sean-Marco Vorster), wat hier studeer het.

Marguerite voor die Vergeet-My-Nie-koshuis op die Noordwes-universiteit se Potchefstroomkampus. Foto: OJ Koloti
andré velts,regisseur,vergeet my nie
Die regisseur, André Velts, (links) en die akteurs op kampus. Foto: OJ Koloti
arno greeff,christopher van der westhuizen,vergeet
Arno Greeff (links) en Christopher van der Westhuizen in die kuierplek Bourbon Street. Foto: OJ Koloti

“Ons het by die oorspronklike Vergeet-My-Nie-koshuis en ikoniese plekke soos Lovers Lane geskiet,” vertel die regisseur, André Velts. 

“Ons het die styl probeer behou van hoe Mardaleen dit in die 1990’s sou ervaar het,” sê hy.



“Ek moes in een toneel Potchefstroom se gewilde Gummyberry juice drink,” vertel Arno Greeff, wat die pierewaaier Braam speel. 

andré velts,regisseur,vergeet my nie
André beduie aan die akteurs wat hy in die ­volgende toneel wil verfilm. Foto: OJ Koloti
kenley swart,aktrise,vergeet my nie
Kenley maak reg vir ’n toneel. Foto: OJ Koloti

“Hulle het dié alkoholiese drankie met bosbessiesap nagemaak, maar ek moes die hele glas down elk van die 15 keer wat ons die toneel geskiet het,” lag hy. 

Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.