christa visser
Hier word die video vir haar liedjie Die Deur geskiet. Die fotografie-regisseur, Rick Joaquim, kyk toe. Foto: Ruth Smith Photography

Dié video het ’n tema van liefde en seerkry, verduidelik die talentvolle donkerkop.

 

“Die Deur gaan oor ’n toxic relationship. Dit kan van enige aard wees – fisiek of emo­sioneel. Iemand het die deur oopgelos met kwaad wat ál nader kruip, en dan moet jy besluit of jy gaan weghardloop of bly.”

Danstonele is volop in dié musiekvideo. Foto: Ruth Smith photography
christa visser,aktrise,musiekvideo
Haar dansmaat is Emile Petersen. Foto: Ruth Smith Photography

Ondanks haar sukses aan die musiekfront het Christia goeie nuus vir aanhangers van haar werk as aktrise: “Ek geniet dié uitdaging, maar toneelspel sal nooit van my radar verdwyn nie.”

Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.