Aandag almal wat die blokraai op 'n iPhone aanpak: Dis moontlik dat julle kan sukkel om die skerm van regs na links te vee. As dit die geval is, rol tot onder die blokraai en gebruik die skakel daar.

iPhone-gebruikers wat sukkel om die hele blokraai op hul skerm te sien, kan dit hier invul: tinyurl.com/Blokraai-176