Die bedrywige Hennie Jacobs, oftewel Diederik in 7de Laan, het gou 'n blaaskans uit sy produksieskedule geneem en Huisgenoot se blitsblokraai binne 45 sekondes voltooi! "Dit was lekker en hou die brein vars," het hy laat hoor.

Kyk hieronder of jy sy spoed kan ewenaar of selfs kan klop, en lees dan Huisgenoot se onderhoud met hom: 'Diedie' se MIV-skok 'kan lewens verander'.