Die ster van die flieks Wonderlus en Kanarie en die TV-reekse Hotel en Fynskrif het Huisgenoot se Maandag-miniraai vinnig ingevul na 'n heen-en-weertjie Botswana toe. Hy het laat weet dit het hom 5 minute en 26 sekondes geneem. Kan jy dit vinniger voltooi?

Kyk vanaand na Beer in die kykNET-reeks Hotel, en lees Huisgenoot se onlangse onderhoud met hom hier: Onderhoud met Beer Adriaanse.