Die gewilde sangeres Nádine is een van daardie Huisgenoot-lesers wat eerste na elke nuwe uitgawe  se blokkiesraaisels blaai. Sy vertel sy is gek oor blokraaie en het ons interaktiewe miniraaisel baie geniet. Sy het dit binne 2 minute 27 sekondes kafgedraf - kyk of jy haar tyd kan klop!