Vandag se blitsblokraai is ons heel laaste daaglikse een, want die opsteller verlaat Huisgenoot. Maar onthou, jy kan al 800 gratis 5x5-blokraaie hier kry: Huisgenoot/Vermaak/speletjies

As jy sukkel om die skerm van regs na links te vee of as die letters op jou blokraai vreemd lyk, moet jy liewer die skakel onderaan die blokraai gebruik om toegang tot die blokraai te verkry. 

Skakel as die formaat bo nie op jou foon of tablet werk nie: Blitsblokraai 800