Anders as die meeste van ons het Ivan Zimmerman nie op die hulpknoppies gedruk om vandag se miniblokraai te voltooi nie.

Die gevolg? "Ek het vir twee minute gemik en dit eers ná 13 minute klaargemaak . . . oeeeps!" laat hoor die gewilde akteur, wat oor 'n maand of drie as Frik in die nuwe kykNET-reeks Alles Malan te sien sal wees.

Kyk of jy sy spoed kan troef!