Verkies jy om blokraaie en speletjies eerder op papier in te vul? Klik hieronder om die blokraaie, speletjies en oplossing in die jongste uitgawe van Huisgenoot (27 Mei 2021) as 'n pdf af te laai en uit te druk.

LAAI AF EN DRUK UIT

* Groot blokraai - Klik hier


* Fotoblokraai - Klik hier


* Koderaai en blitsblokraai - Klik hier


* Soduko's en Woordsoek - Klik hier


* Blitsblokraai en Pyltjieraaie - Klik hier


* Soek die verskille en Spiraal - Klik hier