Die musiekbedryf het ’n groot jaar agter die rug. Dit was die een treffer ná die ander, met kookwatermusiekvideo’s – en 2019 beloof om net so opwindend te wees. ’n Paar sangers en oorwurms het uitgestaan. Kyk hier hoe goed jy met jou musiek bygehou het.