Die Statebondspele het afgeskop, Oscar Pistorius het slegte nuus ontvang en oudpres. Jacob Zuma het uiteindelik sy dag in die hof gekry . . . Kom ons kyk wat jy alles van die week se nuus onthou.

Rol tot onder die vasvra om verlede week se uitslag te sien.

VERLEDE WEEK . . .

Die vraag wat die beste beantwoord is: Altesaam 87 persent van deelnemers het geweet die Wes-Kaapse kusdorp waar grondonluste losgebars het, was Hermanus.

Die vraag wat die minste mense korrek beantwoord het: Net 28 persent het geweet Morné Morkel se bynaam is Haydos.

Die gemiddelde punt was 8,7 uit 14 oftewel 62 persent.