Die Patricia de Lille-sage. AfriForum doen Amerika. Trump en Kim. Wat onthou jy van die week se nuus? Voltooi ons vasvra en vind uit! Daar is ’n wenk in die foto hierbo versteek.

Rol tot onder die vasvra om verlede week se uitslag te sien.

VERLEDE WEEK . . .

Die vraag wat die meeste mense korrek beantwoord het: Altesaam 94 persent van deelnemers het geweet Eden Laird se oppasser het hom ontvoer en ’n losprys van R6 miljoen geëis.

Die vraag wat die meeste deelnemers gepootjie het: Net 41 persent het geweet dat dr. Makhosi Khoza in beheer van OUTA se afdeling vir plaaslike regering gaan wees.

Die gemiddelde punt: ’n uitstekende 73 persent (10,2 uit 14)