Hoe goed het jy die nuusopskrifte van die afgelope sewe dae dopgehou? Voltooi ons weeklikse vasvra en vind uit. Verlede week se uitslag verskyn onder die vasvra.

VERLEDE WEEK . . .

Die vraag wat die meeste deelnemers reg beantwoord het: Altesaam 89 persent het geweet dat die baba op die foto klein Archie van Sussex is.

Die moeilikste vraag: Net 36 persent het geweet dat ’n oorlog tussen Amerika en Iran net-net vermy is.

Die gemiddelde punt: 8,2 uit 13 of 63 persent