Welkom by ons weeklikse nuusvasvra in sy nuwe Vrydag-tydgleuf. As jy weet wie die nuwe aanbieder van Noot vir Noot is, watter boek Ace Magashule warm onder die kraag het en wat die nuutste groot ruimte-deurbraak is, sal jy baie goed vaar in vandag se vasvra. So nie, kan jy die vasvra gebruik om op hoogte te kom van die week se interessantste stories . . . en daar is ook heelparty wenke in die foto hierbo versteek.