Die afgelope week het ons by Caster gestaan, saam met die Proteas teleurgesteld gevoel, gestik aan die koste van Meghan se ooievaarspartytjie en ons aan Trevor Noah by die Oscars verkneukel . . .

Het jy die week se interessante stories dopgehou? Toets jou kennis met vandag se nuusvasvra!