’n Deurbraak-operasie, sterre en hul dinge, en natuurlik Eishkom . . . het die lig in jou kop aangebly terwyl ons in die donker rondgesteier het?

As jy vasbrand, is daar ’n wenk of twee in die foto hierbo weggesteek.