Aanhangers van Hilary Swank (43) sal bly wees om te hoor sy’s terug – op die kassie en die silwerdoek.

Hilary en haar kêrel, die vervaardiger Philip Schneider.
Hilary Swank in Million Dollar Baby.
Hilary Swank in What They Had.

Die aktrise, wat in 2005 ’n Oscar gewen het vir haar rol as ’n bokser in Million Dollar Baby, speel nou in die TV-dramareeks Trust oor die oliemagnaat J. Paul Getty en sy familie, asook in die dramaprent What They Had.

Trust

What They Had

Hilary het aan die tydskrif Rhapsody gesê die versorging van haar pa het haar laat besef soveel meer steek in haar as net toneelspel.

Vyf flieks waarin Hilary verskyn

Million Dollar Baby

Boys Don't Cry

P.S. I Love You

Conviction

You're Not You

FOTO'S: AAI/FOTOSTOCK SA, ELITEPHOTOAGENCY.COM, GALLOIMAGES/GETTYIMAGES, GREATSTOCK/BACKGRID/SPLASH NEWS/REX/SHUTTERSTOCK, INPRA, INSTAGRAM, MAGAZINE FEATURES, TWITTER