En dit is presies wat die twee The Voice SA-deelnemers Fatman en Caroline Grace gedoen het.

“Nie baie mense doen noodwendig Jannie se Liedjie Vir Jou nie,” sê Fatman.  

Caroline en Fatman het gou aanhangers van Mnet se gewilde werklikheidsreeks bekoor met hul sangtalent.

“Ek het geweet Caroline sal die perfekte stem wees om die duet mee te doen,” sê hy.

Kyk hier na die musiekvideo: