Daar was Don-derweer in die Withuis, ’n nuwe eetplan in die Buckingham-paleis en besoedelde kraanwater in Gauteng se huise.

Kan jy al dié huismoleste hanteer? Voltooi dan ons weeklikse nuusvasvra! Daar is ’n wenk in die foto hierbo versteek.