Die afgelope week het die Twitter-sfeer weer gegons, die Zondo-kommissie se ore het getuit en die nasionale gesprek oor grondhervorming en rassisme het wyd gewoed.

Wat onthou jy alles van die nuus? Voltooi ons vasvra en vind uit!