Raheel Jeram, van Pretoria, sukkel al die meeste van sy lewe met ekseem. Die ernstige gejeuk en gedurige velirritasie het hom fisiek en emosioneel geraak.

Raheel het gesukkel om saans te slaap, en kinders het hom dikwels gespot.

Dit het ’n ernstige impak op hom en sy gesin gehad, wat alles probeer het – maar niks het gehelp nie.

Kyk hierdie video om te sien hoe Eau Thermale Avène vir Raheel verligting gebring het. Antwoord dan die vraag in die vorm hieronder vir 'n kans om produkte ter waarde van R2 500 te wen.

Erkenning: Video met vergunning van Afternoon Express, SABC 3, weeksdae 16:30 - 17:30.

Raheel se produkroetine: 

XeraCalm A.D. Lipid Replenishing Cleansing Oil – ’n Sagkense daaglikse reiniger wat voed, streel en beskerm. R249,95

Xeracalm A.D Lipid Replenishing Balm – ’n Gepatenteerde, 100% steriele bevogtigende room, geformuleer om die vel se beskermende laag aan te vul en ’n gejeuk te verlig. R299,95

Avène Thermal Spring Water Spray – 'n unieke en suiwer warmbronwater wat gebruik word om die vel te streel en irritasie te verlig. R159,95

Cicalfate Repair Cream – ’n Herstellende salf vir droë letsels en skrape. R199,95

Eau Thermale Avène-produkte is beskikbaar by Clicks, Dis-Chem en Dermastore.

Strelende sorg vir jou

Sukkel jy met ekseem? Vir ’n kans om ’n Eau Thermale Avène-geskenkpak ter waarde van R2 500 te wen, voltooi die inskrywingsvorm:

Avene

Kompetisiereëls, bepalings en voorwaardes: Die kompetisie duur van 28 Junie tot middernag op 31 Julie 2019. Een inskrywing per persoon. Media24-personeel en hul families en die prysborg mag nie inskryf nie. Die wenner sal direk gekontak word en reëlings om die prys af te lewer sal getref word. Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie vir kontant verruil word nie. Indien die borg nie binne 30 dae met die wenner kan kontak maak nie, sal die prys verbeur word en sal 'n nuwe wenner gekies word.

Reference: PFZA/201906008