Speel jou kind graag met nuwe speelgoed en sal hulle dit as ’n beroep doen as hulle kon?

Gryp die kans aan om jou bobaas-speelgoedtoetser met hul droomwerk te bederf. 

Makro soek 150 kinders om by hul taakspan aan te sluit om die beste speelgoed te soek.

Hul veldtog Top Rated by Kids is die kans van ’n leeftyd; moet dit nie misloop nie.

Dis nie kinderspeletjies nie

Ons weet almal speelgoed is ernstige sake; help Makro die bestes in die bedryf vind en beoordeel. Kersfees, verjaardae en inkopie-uitstappies na die speelgoedafdeling sal makliker gemaak word danksy die inset van jou klein kenner.

Makro het uitstekende speelgoed wat nog nooit voorheen in Suid-Afrika gesien is nie. Moenie toelaat dat jou kind dit misloop nie. 

As jou kind ’n selfverklaarde speelgoedkenner is (geen CV is nodig nie!) en tussen 4 tot 12 jaar oud is, laat hulle hul sê sê.

Dit is dalk hul gelukkige dag om gekies te word.

Registreer jou kind aanlyn by www.makro.co.za/topratedbykids