Jy en 20 vriende kan ’n braaifees deur Laat die Potte Prut se Piet en Frik en Huisgenoot se Carmen Niehaus geniet terwyl Die Heuwels Fantasties musiek maak. Plus: Dié wat om dié groot prys meeding, het ook elke week ’n kans om R2 000 los te slaan!

WAT KAN EK WEN?

1.) Op Vrydag 30 Maart 2018 word die naam van een groot wenner bekendgemaak. Dié gelukkige mens wen die braai vir 21 mense met al die ge­noemde gaste wat jou by jou eie huis kom bederf.

2.) Elke week kan een deelnemer ook R2 000 losslaan. Dié name word tussendeur bekend­gemaak. Jy kan soveel keer inskryf as wat jy wil.

Kliek hier en wen die braai van jou lewe.