En die wenner is……

Ontmoet Charles Samuels, die gelukkige wenner van ons klerekas-regruksessie! Aanvanklik was die prys ’n R1 000-geskenkbewys, maar Edgars het besluit om die oorwinning nog soeter te maak deur R500 by te las vir meer Trots Suid-Afrikaanse klere en bykomstighede.