Maak ’n vuur met genoeg kole. Plaas ’n swartpot op ’n staander oor matige kole.

  • Druk die worsvleis uit die derm en rol die vleis in klein bolletjies. Verhit ’n bietjie olie in die pot oor die kole en braai die frikkadelle tot bruin en gaar. Skep uit en hou eenkant.
  • Braai die uie in dieselfde pot tot sag. Voeg die bone en braaisous by en verhit terwyl die mengsel geroer word.
  • Vir voorsit: Roer die frikkadelle by die bone in. Skep op en rond af met die pietersielie.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.