Maak ’n vuur met genoeg kole vir braai, sit ’n staander in die kole en hou ’n toeknyprooster byderhand.

Tjops

  • Pak die tjops in ’n marineerbak.
  • Rooster die komyn- en koljandersaadjies in ’n droë pan tot geurig.
  • Maal die saadjies rofweg fyn.
  • Meng met die res van die bestanddele en smeer oor die tjops.
  • Marineer minstens 30 min.
  • Braai die tjops 12-15 min. oor matige kole of tot gaar soos verkies.

Lensieslaai

  • Meng al die bestanddele goed.

Vir voorsit

  • Sit die tjops voor saam met lensie- slaai, suurlemoenwiggies en vars ment.