1. Rooster-stokbrood met boerewors en smoor

Kinders is mal oor stokbrood. Maak dié weergawe op jul volgende gesinskamp in die agterplaas.

Roosterkoeke
Rooster-stokbrood met boerewors en smoor. Foto: Jacques Stander

2. Kaserige biltongroosterkoekies met roosmarynbotter

Ons stop dié miniroosterkoeke met gerasperde mozzarella en gekerfde biltong en verf roosmarynbotter bo-oor vir ekstra geur.

Roosterkoeke
Kaserige biltongroosterkoekies met roosmarynbotter. Foto: Jacques Stander

3. Tradisionele roosterkoek 

Probeer hierdie basiese roosterkoekresep. 

Roosterkoeke
Tradisionele roosterkoek. Foto: Jacques Stander

4. Mosbolletjie roosterkoek 

Ons maak lekker veerligte, soet karringmelk-roosterkoekies en geur dit met anys vir regte mosbolletjies oor die kole.

Roosterkoeke
Mosbolletjie roosterkoek. Foto: Jacques Stander

5. Eier-en-spek-roosterkoek

Dié roosterkoeke is ideaal vir ’n braai-ontbyt of piekniek. 

Roosterkoeke
Eier-en-spek-roosterkoek. Foto: Jacques Stander

Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe!