• Lewer: Meng die meel, sout, paprika en komyn in ’n diep bak. Rol die lewer in die mengsel en maak seker dit is goed bedek. 
  • Verhit die olie in ’n diep braaipan en braai die lewer in sarsies sodat dit oraloor egalig gaar is. 
  • Vir voorsit: Giet die sumak en suurlemoensap oor die rooi-ui en sit die lewer saam met die ui en pietersielie voor. Die mezze kan warm of koud geëet word.