• Kap die blomkool in sarsies in ’n voedselverwerker tot fyngekap.
  • Verhit die olie in ’n groot swaarboombraaipan oor hoë hitte. Plaas die komynsaad en blomkool in die pan en braai 12 min. of tot die blomkool net sag is terwyl jy af en toe roer.
  • Roer die vars koljander in en geur na smaak.