• Kaasvingers: Meng die brandrissies, knoffel, suurlemoenskil, basilie en olie.
  • Smeer van die mengsel op 1 van die velle sa­moe­sadeeg. Sit 'n stokkie mozzarella oor die breedte van die sa­moesadeeg. Vou die kante in en rol die kaas in die deeg toe. Seël die kante met die meel­pasta.
  • Rol die kaasvinger in nog 'n vel deeg toe en seël weer die kante met die meelpasta.
  • Rol nog kaasvingers met die orige bestanddele. Verkoel tot nodig.
  • Verhit die olie vir diepbraai. Braai die kaas­vingers tot goudbruin en tot die kaas gesmelt is. Dreineer op kombuis­papier.6 Vir voorsit Sit die kaasvingers warm voor saam met die suurlemoenwiggies.
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.