• Klits die mosterd, olyfolie en asyn saam.
  • Meng die res van die bestanddele liggies en giet die mosterdsous oor. Roer deur.

Wenk: Sit die “kaviaar” voor saam met ’n Mexikaanse pot. Dit kan ook as peuselhappie saam met tortillas geniet word.

Die woord “kaviaar” dui daarop dat alles in klein blokkies gesny is. Die Ollies het dié maklike gereggie voorgesit.