• Kap die dadels, botter, gemmer en edoringstroop fyn tot ’n pasta in ’n voedselverwerker; voeg ’n klein bietjie kookwater by, indien nodig.
  • Roer die neute en sade, klapper of hawermout of quinoa by en meng goed.
  • Druk vas in ’n gesmeerde pannetjie en laat afkoel.
  • Sny in driehoekies en doop in die gesmelte sjokolade.