• Sprinkel sout oor die eiervrug en laat 10 min. staan.
  • Spoel af en druk dit droog. Versprei die eiervrugte egalig in ’n enkellaag op ’n groot bakplaat en be­sprinkel goed met olie. Oondrooster die eiervrugte tot gaar en lekker bros, sowat 10 min. Roer gereeld met ’n eierspaan ­sodat dit ­egalig gaar word – pasop vir brand.