• Geur die aartappels en uie met sout. Sny kepe in die uie en plaas tiemietakkies binne-in.
  • Plaas die uie en aartappels in ’n dubbele laag tin­foelie, stip met ­botter en vou toe. Bak tussen koelerige kole (of in die oond by 180 °C) tot sag en gaar, sowat 40 min.

Wenk: Die tiemietakkies kan met roos­maryntakkies vervang word.