Gort-en-lensie-risotto met bros uie

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Dreineer die gort, plaas in ’n kastrol en bedek die gort met die melk. Laat kook tot sag maar nie pap nie. Vul aan met die melk soos nodig om ’n romerige mengsel te kry. Geur met die sout aan die einde van die kooktyd.

Laat kook die lensies saam met ’n roosmaryntakkie in water tot sag, dreineer en sout. Meng met die gort.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees