• Verhit ’n bietjie olie in ’n pan en braai die ui, knoffel, rissies en seldery daarin tot sag. Voeg die lourierblaar en hoenderaftreksel by, bring tot kookpunt, verlaag die hitte en laat prut 10 min. tot geurig. 
  • Dreineer. Giet die aftreksel terug in die kastrol en voeg die bone, pitmielies, hoender en spinasie by.
  • Geur met die sout en peper en voeg die suurlemoensap en -skil en koljanderblare by. Laat weer goed prut tot warm.
  • Skep in bakkies en rond af met die gebraaide mieliepitte, indien gebruik.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.