• Voorverhit die oond tot 180 °C.
  • Smeer ’n bakplaat en voer uit met bakpapier.
  • Meng die piesangmoes en appelpuree goed.
  • Voeg die res van die bestanddele by en meng goed.
  • Skep teelepels vol op die bakplaat en bak 10-12 min. tot gaar.